Modulekode | ECD 401 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Fasilitering van geletterdheid en die verkenning van kinderliteratuur. Ontwerp van ondersteunende leermateriaal. Hoe om lees- en skryfvaardighede te bemeester. Die begrip en gebruik van verskillende benaderings tot die fasilitering van geletterdheidsvaardighede vir die verskillende ouderdomsgroepe (0-9). |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App